Description
Die gewag is verby. Elaine Blignaut en Bertus de Bruyn in samewerking met Lewies Dippenaar bring DODO NYOKA, naaswenner van DIE KONTRAK Laeveld toe.
Dodo sal in Witrivier optree by DIE WINDPOMP op 25 Februarie 2023. Die kaartjie sluit ‘n smul spitbraai ete in.